Jim Reeves - Noointjie Van Die Ou Transvaal lyric

Ringtones Ringtone: Send Noointjie Van Die Ou Transvaal Ringtone to your Cell Phone!


(Taffy Kikillus)

As die awendskadus daal
Kom ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal
Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry
In ons hart sal ons liefde bly.

Deur die jare deur gevare sal jy
Jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal
'n glimlag my na jou toe lei.

--- Instrumental ---

Deur die jare deur gevare sal jy
Jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal
'n glimlag my na jou toe lei...

Ringtones Ringtone: Send Noointjie Van Die Ou Transvaal Ringtone to your Cell Phone!


Find free Jim Reeves MP3s | Jim Reeves Covers | Printer friendly version